Landbouweekblad

Eet jou groente

EIERVRUG-ENTAMATIESTAPELS

Jy kan hierdie heerlike groentestapel met dik tamatiesmoor (soos op die foto) of met skywe vars, ryp tamatie maak.

■ Olyfolie
■ 3 groot eiervrugte, in 2 cmskywe gesny en liggies met sout besprinkel
■ 250 ml dik tamatiesmoor of 3 groot, ryp tamaties (in dun skywe gesny)
■ 2 wiele fetakaas, in dun skyfies gesny
■ 125 ml basiliepesto
■ Swartpeper, olyfolie en balsamiese asyn na smaak
■ Vars basilieblare of gesnipperde stingeluie, om af te rond

Voorverhit die oond tot 200 °C en voer ’n diep bakplaat of ’n oondbak met foelie uit. Smeer die foelie liggies met olyfolie. Nadat die eiervrugskywe sowat 10 minute gestaan het met die sout daarop gesprinkel, spoel dit af en druk elke skyf goed

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related