SUKSESVERHAAL TEEN MISDAAD
Jul 29, 2022
3 minutes
Afgesien van toenemende misdaad, polisielede wat op baie plekke voete sleep om misdadigers vas te trek, en ’n minister van polisie wat blykbaar al hoe meer kop verloor onder sy duur hoed, was daar onlangs darem ’n bemoedigende suksesverhaal op die Facebook-gespreksgroep Boere gesels.
Dennis Marais van Hekpoort vertel diewe het die oggend tussen 03:00 en 05:00 sy buurman se skape uit die kraal gejaag, drade geknip en 5 km grondpadlangs gejaag vir oplaai en wegneem. Hy is dadelik uit die bed ná
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days