Landbouweekblad

PRYSE BY PARYS STYG MET 23%

Gunstige prysneigings is in 56% van die distrikte in die Vrystaat is in die twaalf maande tot Junie vanjaar waargeneem. Veral by Parys het grondpryse met 23% gestyg. By Senekal is die persentasieverhoging byna 15%.

Dit het egter skerp gedaal by Philippolis (-16,6%) en by Jacobsdal (-11,1%).

Altesame 644 ooreenkomste is in 41 distrikte gesluit. Dit het 301 082 ha teen R3,418 miljard behels.

Ten opsigte van die registrasie van transaksies vir plase van verskillende groottes lyk dit soos volg (verlede jaar se syfer is tussen hakies): kleiner as 50 ha, 10% (10%); 50-150 ha, 16% (14%); 150-300 ha, 25% (24%); 300-450 ha, 18% (19%); 450-600 ha, 7% (11%); groter as 600 ha, 23% (22%).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter