Landbouweekblad

INTERNASIONALE LANDBOUNUUS

1 CHINA | Kortpad vir groter koringopbrengs

’n Genetiese redigeringstegniek waardeur koringopbrengs beduidend verhoog kan word, is ontdek deur navorsers verbonde aan die instituut vir genetika en ontwikkelingsbiologie by die Chinese akademie van wetenskappe, saam met navorsers van, ’n indringergrasspesie, is gebruik om die ontwikkeling van aartjies te bestudeer. Die navorsers het van dié bevindinge gebruik om die koringgeen te redigeer met Crispr/Cas9-tegnologie. In veldtoetse het van die koring wat só geteel is, meer pitte per aartjie geproduseer as wilde koring, wat dus dui op ’n hoër opbrengs. Die navorsing is in gepubliseer. Prof. Scott Boden, koringnavorser aan die Adelaide-universiteit in Australië, sê die ontdekking het “voordelige implikasies om die voedselsekerheidskrisis aan te pak”.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit