BOOMPLAAG IN BOORDE OP SOMERSET-WES GEVIND
Jul 29, 2022
3 minutes
ENGELA DUVENAGE
Die stompkopkewer (Euwallacea fornicatus) is onlangs in vrugteboorde en ’n wingerd digby Somerset-Wes gevind.
Só het prof. Francois Roets van die departement bewaringsekologie en entomologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) aan boere, konsultante en navorsers op die onlangse Hortgro- tegniese simposium op Somerset-Wes vertel.
Sy navorsingspan is ingesluit by nasionale pogings oor die kewer en sy geassosieerde-swam. Hortgro en Winetech finansier hul studie oor die moontlike impak op
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days