Hoe meer natuurlike veld langs makadamiaboorde behoue kan bly, hoe beter is dit vir plaaslike vlermuisbevolkings – en hul gepaardgaande vermoë om insekplae te bekamp.
Dit is luidens ’n artikel in die wat bevindinge bevat van me. Emma Swartz as deel van haar MSc-navorsing in wildlewebestuur