Landbouweekblad

AMPTENARE ‘MAAK BESPOTTING VAN DIE WET’ MET LIMPOPO-ONTWIKKELING

BOERE en omgewingsgroepe oorweeg regstappe teen ’n mega-nywerheidsontwikkeling wat op meer as 8 000 ha ongerepte bosveld tussen Musina en Louis Trichardt (Makhado) beoog word.

Die provinsiale regering van Limpopo beur voort met planne vir die Musina Makhadospesiale ekonomiese sone, al het talle belanghebbendes uit die Vhembe-distrik tydens die omgewingsgoedkeuringsproses duidelik aangetoon hoe skadelik en onvolhoubaar ’n groot nywerheidsontwikkeling noord van die Soutpansberg is.

Die omgewingsimpakstudie het ook gewaarsku teen talle omgewings-, kulturele, gesondheids- en sosiaal-maatskaplike risiko’s. Daarom het boere, gemeenskaps- en bewaringsorganisasies en ander belanghebbendes soos een man tydig teen die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit