Landbouweekblad

Briewe

BOERE DOEN NIE SÓ BESIGHEID NIE

Manie wys ons in sy rubriek van 16 Junie (“Gesteelde miljoene – meer vrae as antwoorde”) daarop dat die diefstal (of was dit ’n rooftog?) op die plaas Phala-Phala van pres. Cyril Ramaphosa in Limpopo vele vrae laat ontstaan wat nie maklik beantwoord gaan word nie.

Die moeilikste ding in enige polisie-ondersoek is wanneer die klaer in die saak nie ál die feite aan die ondersoekbeamptes openbaar nie. Dit is boonop baie vreemd dat hierdie saak bloot by die polisie se beskermingseenheid aangemeld is.

Nog ’n vraag is waarom mnr. Arthur Fraser, wat die kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related