KAAS DIE GOUE DRAAD
Jul 29, 2022
2 minutes
Mnr. Mauro Delle Nonne vertel dat sy ouers en grootouers almal Italianers was. Sy oupa aan moederskant was ’n Italiaanse krygsgevangene in die Tweede Wêreldoorlog en het ná die oorlog op ’n pluimveeplaas by die Paarl begin werk.
Mauro se pa, Matteo, het ná die oorlog eers in Amerika ’n draai gemaak,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days