GAMTOOSBOERE BOET VIR METRO SE WANBESTUUR
Jul 29, 2022
2 minutes
FREDALETTE UYS
BOERE in die Gamtoosvallei, wie se watertoewysing al vir vyf jaar ingekort is, kry vanjaar weer slegs 20% van hul normale waterkwota.
“Dit is baie hartseer dat boere dankbaar was om vanjaar 20% van hul normale waterkwota te kry,” sê me. Rienette Colesky, bestuurder van die Gamtoosbesproeiingsraad.
Boere het in die vorige waterjaar slegs toegang tot 15% van hul normale water gekry. Die Kougadam
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days