Landbouweekblad

Huis of paleis? Versamelvoëls se reuseneste

Die versamelvoël (Philetairus socius) is ’n baie sosiale en endemiese voëlspesie wat deel is van die wewerfamilie van Suider-Afrika. Dié voëls kom in die Kalaharibioom van die noorde van Namibië tot in die Noord-Kaap voor.

Versamelvoëls staan daarvoor bekend dat hulle die grootste neste ter wêreld bou. Hul kolonies om die nes kan tot 500 individue insluit.

Gewoonlik word kameeldoring- en witgatbome gebruik, maar wanneer dit nie in ’n gebied beskikbaar is nie, gebruik hulle krag- en telefoonpale, windpompe en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related