Die merkwaardige kelkiewyn
Apr 29, 2022
3 minutes
ANTON ODENDAL
Kel-kie-wyn! Die geluid kom nader en word meer totdat voëls uit alle rigtings op die grond rondom die watergat toesak. Honderde en selfs duisende van dié voëls kan so bymekaarkom. Een nader die water versigtig, drink vinnig, dompel sy pensvere in die water en vlieg vinnig weg.
Dit is die teken waarop almal wag en die menigte sak op die water toe met fladderende vlerke en ’n groot geraas – dit lyk asof die water kook. Net so vinnig laat spaander hulle weer in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days