Landbouweekblad

GEHEIMENISSE VAN DIE SLANGHALSVOËL

Die slanghalsvoël () kom algemeen in vleilande, riviere en damme in dele van Suid-Afrika voor. Dié besondere groep voëls word in warmer dele van die wêreld aangetref en kan nie in baie koue water jag nie omdat hulle te veel liggaamshitte sal verloor. Hulle voed hoofsaaklik op visse en paddas. Krappe, insekte, klein waterskilpaaie en slange word ook soms benut. Hulle pas goed aan in plaasdamme en verdra menslike versteuring redelik goed. Daar word egter soms rondgeswerf,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro

Related