Huisgenoot

Seevoëls

DAAR is meer as 350 spesies seevoëls in die wêreld, en Suid-Afrika het 132 van hierdie spesies aan ons kus aangeteken. Om die raakvlak van drie oseane te wees – die Suidelike, Indiese en Atlantiese Oseaan – skep ’n unieke en dinamiese omgewing wat groot natuurlike diversiteit ondersteun.

Seevoëls is kwesbaar vir landroofdiere en vaar beter op eilande. Gelukkig het Suid-Afrika baie eilande beskikbaar vir hierdie voëls, en ons kan dus ’n groot verskeidenheid van voëllewe geniet.

WAT MAAK ’N VOËL DAN ’N SEEVOËL?

Voëls wat het om, word genoem.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related