Witmalgas praat vanjaar namens seevoëls
Feb 18, 2022
2 minutes
ANTON ODENDAL
FOTO: MC BOTHA
Witmalgasse is pragtige voëls en onmiskenbaar met hul wit-en-swart veredos, goue koppe, nougesette silwer-roomkleurige oë en blou oogringe. Die lang, swart keelstreep is kenmerkend en die stert is oorwegend swart. In vlug is hul spierwit lywe en die swart sterte en vliegvere maklik herkenbaar. Die jong voëls is grysbruin tot swart met wit spikkels veral op die vlerkvere en die bors is dikwels gestreep.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days