Landbouweekblad

MEER APPELS VAN UITVOERGEHALTE MAAK SIN VIR JOU SAK

Mense in veral Afrika en Asië word ryker, wat beteken die mark vir appels in dié lande kan teen 2040 met 130% groei. Volgens dr. Nigel Cook, internasionale tuinboukundige konsultant van Elgin, vaar Suid-Afrikaanse appels uitstekend in Nigerië, Johannesburg en Dar es Salaam (Tanzanië), maar geleenthede in twee van Afrika se grootste stede, naamlik Kaïro (Egipte) en Kinshasha (Demokratiese Republiek van die Kongo), word misgeloop.

“Dit beteken ons mis die helfte van die Afrika-mark. Waar koop die Egiptenare appels in hul afseisoen? Ek weet nie, seker by Italië of Turkye. Hulle moet dit eintlik by ons koop,” het Cook op Hortgro se tegniese simposium op Somerset-Wes gesê.

Met Asië wat ook gulde geleenthede toon, het Cook gesê Indië is ’n mark om dop te hou.

“Bemarkers kry nou daar ’n voet in die deur. Ek weet Indië bied logistieke struikelblokke, maar dit is ’n reusemark wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh