Landbouweekblad

Mededingendheid kernbelangrik vir landbou se oorlewing

Rubriek

Die mededingendheid van ’n ekonomie en sy landbousektor word erken as ’n baie belangrike hoeksteen om die welvaart van ’n land se bevolking te verhoog.

Daar is ’n jaarlikse omvattende studie deur die wêreldmededingendheidsentrum wat die rangorde van lande se mededingendheid bepaal. Dit word gemeet aan die hand van omvattende maatstawwe.

Daar is ’n hele aantal definisies wat gebruik word om mededingendheid te omskryf. Dit gee dan ook ’n aanduiding van waarop gekonsentreer moet word om ’n land of sektor se mededingendheid te verhoog.

In die geval van die Suid-Afrikaanse ekonomie is dit welbekend dat die land een van die sogenoemde oopste ekonomieë het met invoer en uitvoer wat met min beperkings voortgaan.

Suid-Afrika se kommersiële landbousektor, saam met dié van Australië en Nieu-Seeland,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit