Nuwe tegnologie vir monitor en beheer van besproeiingstelsels
Jun 24, 2022
3 minutes
ALFRED ANDRAG
FOTO’S: VERSKAF
Optimale besproeiing en die besparing van water en energie was die hoofklem van die 24ste konferensie van die Suid-Afrikaanse besproeiingsinstituut (Sabi) in Gqeberha. Voorleggings van talle maatskappye was gemik op groter doeltreffendheid.
Vir vorige artikels in die omvattende aanbieding by bit. ly/3zAUz32 , bit.ly/39qwn90 en bit.ly/3xR O N Zo, besoek Landbou.com.
GPS EN HOMMELTUIE
Mnre. Daniel Read en Chris Keightley van Optron het van die jongste opmeettoerusting en werkswyses gewys.
Hommeltuie bied die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days