Landbouweekblad

’n Digitale boord vir die toekoms

LIGGING

Vadena,Italië

KORTOM

■ ’n Italiaanse landbounavorsingsinstituut vestig tans ’n appelboord en wingerd wat as opelug-laboratorium sal dien om toekomsgerigte tegnologie te toets en demonstreer.

■ Die Rosy Glow-appelboord word tweedimensioneel opgelei om geskik te wees vir robotika en beeldherkennings. Met al die vooruitgang in outomatisering, digitalisering, robotika en kunsmatige intelligensie wat die afgelope jare kop uitgesteek het, het ’n idee onder navorsers by die Laimburg-landbounavorsingsinstituut in Suid-Tirool in die noorde van Italië posgevat om ’n digitale boord en wingerd te vestig waar toekomsgerigte tegnologie getoets en gedemonstreer kan word.

Hierdie droom is besig om ’n werklikheid

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.