Landbouweekblad

Noordwes-groei stu verkope van soja- en sonneblomsaad

SOJA- EN SONNEBLOMSAADis landwyd feitlik uitverkoop vir die volgende seisoen. Kenners sê die enorme groei in aanplantings in Noordwes, asook goeie pryse en duurder insetkoste is van die redes.

Mnr. Nelis Potgieter, Pioneer se areabestuurder in Noordwes, sê hulle het net sowat 200 sakkies sonneblomsaad landwyd oor en dat die sojasaad uitverkoop is.

“Ons verkoop die afgelope vyf jaar gemiddeld so 35 000 tot 40 000 sakkies sonneblomsaad per jaar. Vorige jare het boere sonneblomsaad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter