Landbouweekblad

Meeste somergewasse in dekades op pad

Ondanks El Niño dui boere se plantvoornemens aan die begin van die seisoen daarop dat hulle die meeste somergewasse in dekades wil aanplant.

Volgens die nasionale oesskattingskomitee was boere van voorneme om 4,468 miljoen ha somergewasse aan te plant, waarvan 2,637 miljoen ha mielies sal wees. Dit is ’n 2%-toename in die totale oppervlakte onder mielies.

Die eerste aanduidings van hoe na aan die kol hierdie syfers is, sal wees wanneer die komitee op 30 Januarie sy voorlopige oppervlakteskatting bekend maak.

Dr. Werner Rossouw, direkteur van Silostrat, het einde 2023 gesê hy is verras oor die voorneme om só baie mielies aan te plant, maar goeie pryse en nat grond beteken vir boere hulle moet plant.

Hy wys op interessante syfers van die verlede: Die eerste keer dat Suid-Afrika sowat 2,6 miljoen ha mielies aangeplant het,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh