Landbouweekblad

GEORGE / SIMMENTALER / R120 000

Kopers van oor die hele Suid-Afrika het mnr. Werner Stander se Stansim-produksieveiling op George) teen R120 000 gekoop. Van links is mnre. Dandré Nel, Theuns Visser, Stander en Hendrik Nel. Bulle het gemiddeld R64 166 behaal. Die duurste koei (CSS 18-538, ) met kalf is teen R75 000 aan Gulland Simmentalers van mnr. Martiens de Jager, Rustenburg, verkoop. Koeie het gemiddeld R34 666 behaal, koeie met kalwers gemiddeld R38 555 en verse gemiddeld R31 400. Die veiling is aangebied deur Clive Gardner Afslaers.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d
Landbouweekblad3 min read
Klopjagte: Klem Skuif Van Werkers Na Boere
TWEE polisievangwaens, drie polisiemotors en twee staatsvoertuie met vyf lede van die departement van binnelandse sake. Dít is die groep wat verlede week onverwags deur Kallie du Toit*, ’n aarbeiboer buite George, se plaashekke gery het om hom en sy
Landbouweekblad2 min read
Land Bank: Likwidateurs Verloor Appèlsaak
IN ’n saak wat al lank voortsleep, het likwidateurs van ’n egpaar van Bothaville bloedneus gekry oor onregmatige prosedures en ontbrekende skriftelike bewyse. Die likwidateurs se appèlaansoek in ’n likwidasiegeding van die Land Bank teen ’n boerdery