Landbouweekblad

SERFONTEIN KOOP DUURSTE NAMIBIESE BUL

MNR. NICK SERFONTEIN, Landbouskrywers SA se Boer van die Jaar vir 2019, het die duurste bul op die jaarlikse Bonsmara-produksieveiling van dr. Joggie Briedenhann van Namibië vir R400 000 gekoop.

Serfontein, eienaar van Sernick-Bonsmaras by Edenville, het die hoogste bod gemaak vir die bul HART 17-0007 op Briedenhann se Hartebeestloop-Bonsmara-veiling by Stampriet waar 38 SP-bulle en 97 vroulike diere

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.