Landbouweekblad

GEE JOU BOORGATE NUWE LEWE

R eënvalpatrone het reeds verander wat betref intensiteit, volume en interval.

Daarom het die staat die inwerkingstelling van verskeie aanvullingskemas in die nasionale grondwaterstrategie en die water-en-sanitasiemeesterplan opgeneem.

Mnr. Fanus Fourie van die grondwaterdivisie van die geologiese vereniging van Suid-Afrika en me. Danita Hohne van die departement van water en sanitasie sê water kan as ’t ware “gebank” word vir die droë jare wat kom. Daar is baie opgaarplek onder die grondoppervlak.

Hulle beantwoord vrae oor hoe dit werk.

WAT IS AKWIFEERAANVULLING?

Kortom behels dit die aanvulling van grondwater (ondergrondse water) met natuurlike bronne, soos reënwater. Hoe meer dit reën, hoe meer aanvulling behoort plaas te vind, maar dit gebeur nie altyd nie. Veral met droogtes daal grondwatervlakke te ver, en duur dit lank om te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter