SKAAPVYGIE, AMANDELAARBOSSIE EN BOEGOEBOSSIE
Jun 10, 2022
3 minutes
PIET ROUX en
LORAINE VAN DEN BERG
FOTO: LORAINE VAN DEN BERG
SKAAPVYGIE
GEWONE NAAM: Skaapvygie (vygiebossie, persvygiebos)
TEGNIESE NAAM: Delosperma multiflorum
FAMILIE: Aizoaceae
Die sukkulentebossie is gewoonlik 25-60 cm hoog en effens wyer as wat dit hoog is. Daar is meer as een stammetjie, wat op die grondoppervlak uit die sagte penwortel spruit. Nuwe takkies kan uit die takke én die bo-ente van die penwortel voorkom.
Die blare is sappig, groen tot donkergroen en gewoonlik met reëlmatige
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days