Landbouweekblad

Goeie beplanning vir kostedoeltreffende benadering

Daar is verskeie faktore wat voerkoste kan verlig en groot besparing kan bewerkstellig in die strawwe ekonomiese tye wat boere tans beleef.

Die belangrike voedingstadiums (laat dragtigheid en laktasie) in die reproduksiesiklus van die ooi moet saamval met die tyd van die jaar wanneer die meeste aangeplante weiding of natuurlike weiveld beskikbaar is. Indien bogenoemde nie in aanmerking geneem word by bestuursbesluite nie, kan dit regstreeks lei tot ’n verhoogde koste en ’n minder doeltreffende aanvullende voedingsprogram. Bemarkingsdatums vir byvoorbeeld slaglammers moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related