DIE endemiese kransaasvoël (Gyps coprotheres) van Suider-Afrika is teen 11 kg van die groter aasvoëlspesies. Hulle voed in oop veldtipes soos fynbos, Kalahari-, karoo-, grasveld en oop bosveld. Broeipare maak net een kleintjie groot.
Nadat die kransaasvoël lank op die rooilys van bedreigde