Landbouweekblad

Op die spoor van die Kaap se luiperds

Sedert September 2021 het ’n bakkie, geborg deur die Ford-natuurlewestigting en met ’n Cape Leopard Trust- (CLT) plakker op die voordeur, reeds meer as 20 000 kilometer deur die Wes-Kaap afgelê.

Agter die stuur was aanvanklik net Eugene Greyling, maar deesdae ook Jeanne van Tonder. Albei is meestersgraadstudente in bewaringsekologie aan die Universiteit Stellenbosch. Hul nagraadse studie word deur die CLT ondersteun.

Teen April vanjaar het hulle reeds byna 200 onderhoude met van grondeienaars en bewaringslui tot veldgidse reg oor die Wes-Kaap gevoer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related