Landbouweekblad

VRYSTAAT STEIER NÁ REËNSKADE

JANUARIE 2022 sal waarskynlik deur Vrystaatse saaiboere onthou word as die tyd toe die trekkers in die lande vasgesit het.

Nadat ’n oormaat vog daartoe gelei het dat gesaaides versuip het, het baie boere pro-beer oorplant terwyl daar dalk nog tyd was. Met deurdrenkte lande en reën wat kort-kort val, was dit egter ’n byna onbegonne taak.

Miljoene rande se skade weens te veel reën is reeds aan gewasse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
’n Kwartmiljoen Vir 50% Van Bul
Kroon Vee Brahmane se heel eerste winterveiling, gehou op 22 Mei, was ’n reusesukses met 100%-verkope en ’n uitstekende prys wat vir ’n aandeel van die kudde se topbul behaal is. Die helfte van “die koning van Kroon Vee” is vir R250 000 aan Leon van
Landbouweekblad6 min read
Oor Pryse, Markdruk En Die Toekoms Van Vlote
Tydens die Nampo-oesdag het Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, met Stephan Nel van Case oor die stand van sake by dié maatskappy en die bedryf gesels. Julle het vanjaar geen spesiale aanbiedinge by Nampo gehad nie. Hoekom? Ons probeer
Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d