Landbouweekblad

EU SE GROEN PLAN KAN UITVOER NÓG TAAIER MAAK

DIE Farm to Fork-strategie is deel van die Europese Unie (EU) se breër Green Dealbeleidsinisiatiewe, waarmee die streek sy kweekhuisvrystellings teen 2030 55% laer as in 1990 wil hê.

Sowat 27% van Suid-Afrika se landbou-uitvoer is vir die EU be-stem. Die ekonomiese vennootskapsooreenkoms (EVO) tussen die Suider-Afrikaanse streek en die EU het sedert 2016 groot handelsvoordele vir Suid-Afrika gebring, maar die koste van voldoening aan nuwe vereistes kan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh