MEESTERPLAN NOODSAAKLIK VIR OMMEKEER
Jan 14, 2022
2 minutes
LLOYD PHILIPS Lloyd.Philips@landbou.com
Vordering is gemaaksedert die veelbesproke meesterplan vir die suikerrietwaardeketting net meer as ’n jaar gelede in werking gestel is, maar heelwat struikelblokke moet nog oorkom word om die bedryf uit sy jare lange en potensieel verlammende finansiële dooiepunt te trek.
Verskeie belanghebbendes in die openbare en private
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days