Vereniging het groot planne vir Makhathini se suikerbedryf
May 20, 2022
2 minutes
— LLOYD PHILLIPS
FOTO: NICO VAN BURICK
KORT op die hakke van ’n van ‘n pad-na-spoor-oorlaai-aanleg van R38 miljoen vir suikerrietvir opkomende suikerrietkwekers kom ’n beroep vir ’n nuwe suikermeule by Makhathini.
Die oorlaai-aanleg is onlangs by Mkhuze bekend gestel. Die Suid-Afrikaanse boere-ontwikkelingsvereniging (Safda), ’n produsenteorganisasie vir kleinskaalse swart kwekers, sê dit het ’n beduidende be-sparing in vervoerkoste vir die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days