Landbouweekblad

DINK WYER OOR KRAG IN 2022

Al raak ’n mens hoe kwaad vir Eskom oor die frustrasie van ontydige beurtkrag en ander onderbrekings moet verbruikers steeds mooi dink voordat hulle uit pure frustrasie hul huise, besighede en boerderye van die nasionale kragnetwerk ontkoppel, sê die energiespesialis mnr. Henning Holm van Holms and Friends.

“Dit is ’n plan om van die netwerk te ontkoppel, maar nie noodwendig die beste een nie.” Holm stem saam met gefrustreerde Suid-Afrikaners wie se somme toon dat alternatiewe energiestelsels ekonomies sin maak, maar volgens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh