Landbouweekblad

‘Elke situasie verg unieke kragoplossing’

Mnr. Koos Scheepers, ’n boer van Noordwes, het byna op sy rug geval toe hy sien wat dit hom gaan kos om ’n klein netwerkgekoppelde kragopwekkingstelsel (SSEG) op sy plaas op te rig en wettig aan Eskom se kragnetwerk gekoppel te word.

In ’n kwotasie waarvan nóg Scheepers nóg sy installeerder kop of stert kan uitmaak, vra Eskom ’n aansluitingstarief van R49 416 vir die oorskakeling na ’n Ruraflex-tariefstelsel vanaf die Land-tarief waarop Scheepers tans werk.

Hy moet ook ’n kontantdeposito van R128 000 aan Eskom oorbetaal. Luidens die kwotasie wat Eskom aan hom gestuur het, dien hierdie bedrag as waarborg vir die betaling van drie maande se geskatte verbruik. Indien hy bereid is om sy elektrisiteitsrekening met ’n debietorder te betaal, hoef hy net twee maande se geskatte koste as deposito te betaal. Dit is steeds net meer as R85 000.

Eskom sê om oor te skakel na Ruraflex moet Scheepers se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit