Landbouweekblad

Maak dié kragsomme in 2023

Suid-Afrika het teen die einde van 2022 op hete kole gewag vir uitsluitsel oor die tariefverhogings waarom Eskom vir 2023-’24 by die nasionale energiereguleerder (Nersa) aansoek gedoen het. Indien dit goedgekeur word, sal ’n styging van 32% in die gemiddelde koste van elektrisiteit op 1 April in werking tree.

Volgens mnr. Harold Burgess, besturende direkteur van Dabar Energie, gaan dit vanjaar waarskynlik die grootste faktor in boere se besluitneming oor hernieubare energie wees.

Verskeie landbouleiers het reeds hul kommer oor die voorgestelde verhogings uitgespreek met party wat selfs waarsku dat dit voedselproduksie in die gedrang kan bring.

Burgess het egter die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit