Landbouweekblad

INTERNASIONALE LANDBOUNUUS

1 BRASILIË| Europese supermarkte krap vleisreus om

ie besluit van ’n aantal Europese supermarkgroepe om verkope van Brasiliaanse rooivleis op te skort, het hewige kritiek van die vleisreus JBS ontlok. Onder dié groepe was Ahold Delhaizeen die drukgroep Mighty Earth verskeie vleisprodukte uit Europese supermarkte verbind het met 100 000 ha se ontbossing in die Amasone die afgelope twee jaar. Hiervan was 75% in beskermde gebiede. ’n JBS-woordvoerder het gesê die maatskappy “verdra nie ontbossing, gedwonge arbeid, misbruik van inheemse mense se grond, bewaringsgrond of die oortreding van omgewingswette nie”.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh