Landbouweekblad

Stedelinge begin byt voel van voedseltekorte

Skielik begin stedelinge die byt voel van betreklike tekorte aan en hoë pryse van voedsel. Dit is meestal te wyte aan die ANC-regering se onbeholpenheid om Suid-Afrika en die landbou reg te bestuur.

Die jongste tekort aan eiers, met leë rakke en waarskuwings van braaihoenderprodusente van tekorte aan braaihoenders tot ná Kersfees, laat natuurlik pryse styg.

Intussen het aartappelpryse ook rekordvlakke bereik weens ’n laer aanbod, onder meer as gevolg van beurtkrag en die koste om te besproei. Op sosiale media is oningeligte verbruikers woes besig om produsente en voorsieners te beskuldig van prysmanipulasie en dat boere ongeoorloofde winste maak. Van die argumente is verstommend onnosel.

Die risiko is steeds daar dat die mededingingsowerhede gaan ingryp met maatreëls van prysbeheer. Hul vingers jeuk om dit te doen. Die betrokke minister het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit