SA SUURLEMOENSAP KRY TEENSTAND UIT AMERIKA
Jan 14, 2022
2 minutes
— FREDALETTE UYS
DIE Amerikaanse vrugtesapprodusent Venture Coastal LLC het ’n teenstortingsaansoek vir suurlemoensap uit Suid-Afrika en Brasilië ingedien.
Die aansoek is net voor die einde van 2021 by die internasionale handelskommissie, die Amerikaanse weergawe van Itac in Suid-Afrika, ingedien.
In sy aansoek vra die maatskappy vir ’n teenstortingstarief van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days