Landbouweekblad

Beter pryse kom net betyds vir suikerboere

DIE sukkelende plaaslike primêre suikerbedryf het die afgelope paar maande ’n onverwagse hupstoot gekry danksy beter produksie en gebeure in die wêreldmark. Teen einde September (toe die nuutste pryse voor druktyd beskikbaar was) was die prys aan kwekers (RV-prys) R7 443/t – R2 008/t of nagenoeg 36% meer as Desember 2022.

Die tafel vir baie van dié verbeteringe is in 2022 gedek. Bedryfsleiers hoop daar kan vanjaar voortgebou word op dié gunstige ontwikkelinge.

“As dit nie vir dié prysstyging was nie, dink ek baie van ons sou sonder uitkoms gewees het. Veral die meer marginale kwekers, ouens op laer-potensiaal of sanderige grond, sou beslis bankrot gespeel het,” sê Bradley O’Neill, suikerrietkweker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter