Landbouweekblad

Lesse vir Suid-Afrika

Suid-Afrikaanse boere wat bekommerd is oor moontlike onteiening sonder vergoeding kan dit oorweeg om elke vierkante meter van hul eiendom te laat waardeer deur internasionaal erkende waardeerders.

Dít is wat versigtige Zimbabwiese boere gedoen het met die doel om ’n omvattende databasis te bou wat as ’n sterk hulpmiddel vir enige toekomstige vergoeding kon dien. Al is dit nie vir die plase self nie, moet dit vir grondverbeterings gedoen word.

Dít is die raad van mnr. Richard Tate, ’n voormalige topboer en voorsitter van die internasionale tabakkwekersvereniging, wat al drie sy plase verloor het toe die destydse president, wyle mnr. Robert Mugabe, duisende boere in die vroeë 2000’s van hul grond afgeskop het.

Die gevaar het stadig ontwikkel, onthou Tate. In 1997 is die eerste onteieningsbriewe aan boere oorhandig, maar ná ’n jaar het die boere gedink dit was net ’n propaganda-oefening.

In 2002 het ’n nuwe politieke party met sake ingemeng. Die regering het die referendum vir ’n nuwe grondwet verloor, wat die vrees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh