Landbouweekblad

Brandewyn stap al lang pad in SA

As studente het ons ná ’n rugbywedstryd brandewyn en Coke gedrink asof dit uit die mode gaan raak, maar oor die jare het my smaak darem ’n hoër vlak van fatsoenlikheid aangeneem. Deesdae voeg ek niks by nie, behalwe ’n paar blokkies ys.

Suid-Afrikaanse potketelbrandewyn is immers van wêreldgehalte. Daarvan getuig die internasionale eerbewyse, soos die KWV se potketelbrandewyn wat in 2019 as die beste potketelproduk ter wêreld aangewys is.

BRANDEWYN SE BEGINJARE

Brandewyn (en Coke) word deur sommige mense as moles-maker beskou, terwyl Suid-Afrikaanse brandewyn eintlik ’n produk van ons boere is waarop Suid-Afrikaners baie trots kan wees. Franse konjak het miskien ’n voorsprong onder die snobs, maar ons brandewyn troef dikwels die konjak wat gehalte betref.

Tydens Jan van Riebeeck se vaart na Suid-Afrika in 1652 was dit die gebruik op die drie skepe dat die een wat eerste land

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related