Landbouweekblad

Kollig op konsentrasie in die ekonomie

Dit is welbekend dat die ANC-regering se ekonomiese beleid ernstig oorhel na ’n sosialistiese benadering. Daar is immers kommuniste in die kabinet. Dis ook duidelik daar is min koördinasie in die ekonomiese beleid.

Dis veral die departement van handel, nywerheid en mededinging met min. Ebrahim Patel aan die stuur, wat stadig, maar seker besig is om die strop nouer te trek op markte se werking. Dit het begin met die sinlose maatreëls in die 2020-’21-grendeltyd. Daar is ook regulasies geproklameer wat prysbeheer op knoffel en gemmer ingestel het.

Die jongste groot debat is dat die betrokke departement ’n beleid van invoervervanging volg en sekere binnelandse nywerhede beskerm, wat heel moontlik tot kosteverhogings gaan lei. Daar is ook ’n aandrang om aandag te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit