MARKKONSENTRASIE Tameletjie of bestuurbare probleem?
Jan 21, 2022
3 minutes
KOOS COETZEE
Luidens ’n onlangse verslag van die Mededingingskommissie is die meeste bedrywe binne die Suid-Afrikaanse ekonomie hoogs gekonsentreerd. In landbouwaardekettings heers markkonsentrasie aan die inset- én uitsetkant, met die primêre produsent wat in die middel gedruk word.
Markkrag word gedefinieer as die vermoë van ’n ondernemer of groep ondernemers om pryse vas te stel op vlakke bo dié wat op ’n mededingende mark sou geld.
In ’n onlangse verslag waarsku die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) dat die huidige toename in markkonsentrasie internasionale
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days