Landbouweekblad

GELEENTHEDE IN DIE ONSEKERHEID

Die meeste Suid-Afrikaanse groenteboere is vanjaar oorgehaal vir goeie produksie-omstandighede. Bykans alle winterreënstreke het normale tot bonormale reën gehad en die somerreënstreke kry ook goeie reën. As dit egter aanhou reën, kan probleme ontstaan.

Vir mnr. CT van der Merwe, uitvoerende hoof van AL3 in Limpopo en voorsitter van die noordelike uiekomitee, kom daar onsekerheid saam met die voorspoed, veral ná die wisselvalligheid van pryse op die varsproduktemarkte die afgelope jaar.

“Ons weet nie regtig wat om vanjaar te verwag ná ’n baie moeilike 2021 nie. Die boere met laat uie-aanplantings (in Limpopo) het baie swak pryse gekry. Daar is tekens dat die ekonomie onder druk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh