Landbouweekblad

Minder geplant, maar ‘byt vas’

Die varsproduktemark het ’n stormagtige tyd agter die rug en produsente gaan in die nuwe jaar veranderlikes beter moet bestuur om winsgewend te bly. Die ongeëwenaarde prysstygings vir brandstof, verpakking, chemiese en bemestingsprodukte, en ander koste, soos arbeid en rentekoerse, noodsaak produsente om nou nóg beter te beplan voordat daar geplant word.

Die inflasieknyptang gaan boonop binnekort sy invloed op die produksie van vars produkte begin wys.

Mnr. Deon van Zyl, handelshoof van Grow Fresh Produce Agents, verwag dat daar in 2023 oor die hele spektrum van groente, veral aartappels, uie en tamaties, ’n afname in lewerings kan wees wat vars produkte duurder vir die verbruiker gaan maak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit