Landbouweekblad

Briewe

STEEDS AFDRAANDE MET LOS REMME

Soos gewoonlik is Izak Smalman se brief “Horner-moord verkeerd hanteer” (LBW, 9 Desember 2021) interessant en op feite gegrond. As oud-polisiebeampte skryf hy met insig en gesag oor polisie-aangeleenthede. Die mislukte ondersoek en vrugtelose vervolging van die twee verdagtes wys waarom die publiek vertroue in die polisie verloor het. Hy doen selde iets reg en suksesvol. Die misdaadvoos publiek is tereg skepties oor die keuring en opleiding van polisiebeamptes.

Misdaad groei eksponensieel met die verswakking van polisiëring. Dit is nie dat daar nie geskikte kandidate is wat belang stel en beskikbaar is om opgeneem te word in die diens nie. Dit het eerder te doen met die staat se onwilligheid om kandidate uit die kleiner bevolkingsgroepe, naamlik bruin, wit en Asiërmense, te oorweeg. Dít

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related