Landbouweekblad

Briewe

SALDANHA-HAWE:

DIE SLAPENDE REUS

WENBRIEF Ondersoek die geleentheid om die Saldanha-hawe uit te bou tot die grootste in- en uitvoerhawe aan die Weskus.

Die natuurlike hawe van Saldanhabaai is groot genoeg om reuseskepe te beskerm teen die suidooster wat die Kaapstadhawe baie keer laat stilstaan. As gevolg van voorsiening vir die ysterertsbote is die hawe diep genoeg vir vragskepe wat groot vragte kan uitlaai of inskeep.

Deur Saldanha as ’n uitvoerhawe vir sitrus (van Citrusdal), koring (van die Swartland), druiwe (van die Oranjerivier en De Doorns), appels en bloubessies (van Ceres) en sagtevrugte van die hele Wes-Kaap te gebruik, kan die kaai, waarvan die volle kapasiteit tans nie met ysterertsuitvoer gebruik word nie, behoorlik benut word. Koelgeriewe kan op die kaai geskep word vir die vrugteboere om ’n koelketting te waarborg.

Graan en oliesade (waaronder mielies, koring en sojabone) kan uit- of ingevoer word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related