Rapport

Armes benodig kontant in die hand

Andries du Toit.

Pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die kinderondersteuningstoelae aangevul gaan word en dat ’n spesiale Covid-19-toelae vir maatskaplike noodhulp ingestel gaan word, was welkome nuus vir miljoene arm Suid-Afrikaners. Maar hoewel dit ’n stap in die regte rigting is, is dit nie genoeg nie.

Eerstens skiet dit te kort, omdat die werklike finansiële behoefte soveel groter is.

Tweedens is geld op sigself nie genoeg nie: Ons moet ook sorg dat hierdie geld in ons arm gemeenskappe sirkuleer en help om werksgeleenthede en werk te skep.

Derdens is die Covid-19-krisis slegs die laaste strooi in ’n rampspoedige 25 jaar vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste

Related