SÓ RAAK SUID-AMERIKA SE LA NIÑA DIE SA MIELIEPRYS
Jan 14, 2022
2 minutes
— MEDEWERKER
BRON: WERNER ROSSOUW, SILOSTRAT
mielieboere moet fyn dophou wat die weer in die komende weke in Suid-Amerika maak, want dit het selfs op plaaslike mieliepryse ’n invloed. Veral in ’n La Niña-jaar kan dié impak groot wees, sê dr. Werner Rossouw, handelaar en direkteur van Silostrat.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days