Landbouweekblad

Soet lafenis

KOFFIEROOMYSKOEK

■ 4 eiergele
■ 125 ml strooisuiker
■ 5 ml vanieljegeursel
■ 250 g mascarpone
■ 250 g ongegeurde roomkaas
■ 30 ml koffielikeur
■ 250 ml sterk, swart koffie
■ 200 g brosbroodbeskuitjies (Eet-Sum-Mor-koekies werk goed)
■ Sjokoladesmeer of ganache, om oor te smeer (opsioneel)
■ Kakao, om oor te sif

Smeer ’n middelslag-broodpan en voer met kleefplastiek uit. Klits die eiergele, strooisuiker en vanieljegeursel vir sowat ses minute saam tot liggeel en dik. Voeg die mascarpone, roomkaas en likeur by en klits liggies tot net gemeng. Gooi

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related